Outeniqua Primary

Outeniqua Primary Jou toekoms begin hier. | Your future starts here.

HOKKIE | HOCKEYOns hokkiespanne het Dinsdag teen Laerskool Hartenbos kragte gemeet. Baie dankie aan elke speler wat met ...
04/06/2026

HOKKIE | HOCKEY

Ons hokkiespanne het Dinsdag teen Laerskool Hartenbos kragte gemeet. Baie dankie aan elke speler wat met trots op die veld gestaan het.

Ons is trots op julle.

On Tuesday, our hockey teams competed against Hartenbos Primary. Thank you to every player who stood proudly on the field.

We are proud of you.

VEELS GELUK | CONGRATULATIONSVandag vier ons ’n spesiale verjaarsdag. Mag die jaar vol vreugde, groei en seën wees!Today...
04/06/2026

VEELS GELUK | CONGRATULATIONS

Vandag vier ons ’n spesiale verjaarsdag. Mag die jaar vol vreugde, groei en seën wees!

Today we celebrate a special birthday. Wishing you a wonderful year ahead!

MUURBAL | SQUASHBaie geluk aan ons Outie-muurbalspanne met hulle wedstryde teen Vorentoe op 27 Mei.Uitslae:Outies 1ste s...
03/06/2026

MUURBAL | SQUASH

Baie geluk aan ons Outie-muurbalspanne met hulle wedstryde teen Vorentoe op 27 Mei.

Uitslae:
Outies 1ste span: 3
Vorentoe: 2

Outies 2de span: 5
Vorentoe: 0

Ons is baie trots op julle harde werk, fokus en puik spanwerk.

Congratulations to our Outie squash teams on their matches against Vorentoe on 27 May.

Results:
Outies 1st Team: 3
Vorentoe: 2

Outies 2nd Team: 5
Vorentoe: 0

We are very proud of your hard work, focus and excellent teamwork.

RUGBY: CRAVENWEEK- EN AKADEMIESPANNE | RUGBY: CRAVEN WEEK AND ACADEMY TEAMSBaie geluk aan ons 9 Outie-rugbymanne wat gek...
03/06/2026

RUGBY: CRAVENWEEK- EN AKADEMIESPANNE | RUGBY: CRAVEN WEEK AND ACADEMY TEAMS

Baie geluk aan ons 9 Outie-rugbymanne wat gekies is om die SWD O.13 Laerskole by die Nasionale Cravenweek-toernooi te verteenwoordig.

SWD O.13 CRAVENWEEKSPAN
Bryan Harmse
Eshan Drudé

SWD O.13 AKADEMIESPAN
Wean Barnard
Jaiden Jacobs
Wihan Hefer
Philasande Mqela
Jaydeal-Linn Cedares
Jayden Smith
Abiel Muneri

Ons is baie trots op julle uitstekende prestasie, harde werk en toewyding. Ons wens julle alle sterkte en sukses toe met die toernooi!

Congratulations to our 9 Outie rugby players who were selected to represent SWD U13 Primary Schools at the National Craven Week tournament.

SWD U13 CRAVEN WEEK TEAM
Bryan Harmse
Eshan Drudé

SWD U13 ACADEMY TEAM
Wean Barnard
Jaiden Jacobs
Wihan Hefer
Philasande Mqela
Jaydeal-Linn Cedares
Jayden Smith
Abiel Muneri

We are very proud of your excellent achievement, hard work and dedication. We wish you all the best and every success for the tournament!

NETBAL | NETBALLBaie geluk aan die volgende leerders wat vir die onderskeie netbalspanne gekies is:WES-KAAP o.13Miné Sta...
03/06/2026

NETBAL | NETBALL

Baie geluk aan die volgende leerders wat vir die onderskeie netbalspanne gekies is:

WES-KAAP o.13
Miné Stander
Ariëlle Haasbroek

EDEN O.11
Lily Maans
Lize-Marie Peach
Larissa Strydom

EDEN O.12
Miané Louw
Liha Swanepoel

EDEN O.13
Evodie Oktober
Mia Kemp
Lea Immelman

Ons is baie trots op julle harde werk, talent en toewyding. Julle verteenwoordig Laerskool Outeniqua met trots.

Congratulations to the following learners who were selected for the respective netball teams:

WESTERN CAPE U13
Miné Stander
Ariëlle Haasbroek

EDEN U11
Lily Maans
Lize-Marie Peach
Larissa Strydom

EDEN U12
Miané Louw
Liha Swanepoel

EDEN U13
Evodie Oktober
Mia Kemp
Lea Immelman

We are very proud of your hard work, talent and dedication. You represent Outeniqua Primary with pride.

GIMNASTIEK | GYMNASTICSBaie geluk aan die volgende leerders wat medaljes ontvang het:Eden TrialsDanielle Beyers: SilwerI...
03/06/2026

GIMNASTIEK | GYMNASTICS

Baie geluk aan die volgende leerders wat medaljes ontvang het:

Eden Trials
Danielle Beyers: Silwer
Ilke Meyburgh: Brons

Eden Invitational
Danielle Beyers: Brons

Ons is baie trots op julle harde werk en toewyding.

Congratulations to the following learners who received medals:

Eden Trials
Danielle Beyers: Silver
Ilke Meyburgh: Bronze

Eden Invitational
Danielle Beyers: Bronze

We are very proud of your hard work and dedication.

KIDS MUT 2KMBaie geluk aan Ruben Knoetze en Barrie Ge**er wat aan die Kids MUT 2km-wedloop deelgeneem het.’n Spesiale ge...
03/06/2026

KIDS MUT 2KM

Baie geluk aan Ruben Knoetze en Barrie Ge**er wat aan die Kids MUT 2km-wedloop deelgeneem het.

’n Spesiale gelukwensing aan Ruben wat ’n 1ste plek verower het.

Congratulations to Ruben Knoetze and Barrie Ge**er who took part in the Kids MUT 2km race.

A special congratulations to Ruben for achieving 1st place.

ASTRO QUIZ | TEAM STARRY KNIGHTS ADVANCES TO ROUND 3Baie geluk aan Team Starry Knights wat deurgedring het na die 3de ro...
03/06/2026

ASTRO QUIZ | TEAM STARRY KNIGHTS ADVANCES TO ROUND 3

Baie geluk aan Team Starry Knights wat deurgedring het na die 3de ronde van die 2026 Astro Quiz.

Hulle sal op 13 Augustus teen skole van regoor die Wes-Kaap meeding.

Spanlede:
Rupert Human
Carl Roos
Henno Claasen
Finley Human

Ons is baie trots op julle harde werk, kennis en spanwerk. Sterkte vir die volgende ronde!

Congratulations to Team Starry Knights for advancing to the 3rd round of the 2026 Astro Quiz.

They will compete against schools from across the Western Cape on 13 August.

Team members:
Rupert Human
Carl Roos
Henno Claasen
Finley Human

We are very proud of your hard work, knowledge and teamwork. All the best for the next round!

SANESA PERDRY-PRESTASIES | SANESA HORSE RIDING ACHIEVEMENTSAvileigh Lyon:Equitation – SilverShow Jumping 50cm – 2 x Gold...
03/06/2026

SANESA PERDRY-PRESTASIES | SANESA HORSE RIDING ACHIEVEMENTS

Avileigh Lyon:
Equitation – Silver
Show Jumping 50cm – 2 x Gold

Layla le Roux:
70 cm show Jumping - Gold
70 cm show Jumping competition two phase – Gold
2 prelim dressage tests - Gold
70 cm working Hunter - Silver

READING RIOTS-KOMPETISIE | READING RIOTS COMPETITIONBaie geluk aan die volgende Outies wat aan die 3de ronde van die Rea...
03/06/2026

READING RIOTS-KOMPETISIE | READING RIOTS COMPETITION

Baie geluk aan die volgende Outies wat aan die 3de ronde van die Reading Riots-kompetisie gaan deelneem:

Jeanne Marais
Zoey Kotzé
Micha Kamener
Wian Hanekom
Miané Cornelius
Milay Wilkens
Zuri Prins
Stella Paton
Brayden Barnard

Ons is trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir lees.

Congratulations to the following Outie learners who will be taking part in the 3rd round of the Reading Riots Competition:

Jeanne Marais
Zoey Kotzé
Micha Kamener
Wian Hanekom
Miané Cornelius
Milay Wilkens
Zuri Prins
Stella Paton
Brayden Barnard

We are proud of your hard work, perseverance and love for reading.

Address

Cathedral Street
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Outeniqua Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category