Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum

Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum Hierdie blad is geskep om erkenning te gee aan die behoeftes van ons kinders wat hulle in wanhoop vind vir redes buite hul beheer.

Môreson bestaan uit 8 huise waarin 12 tot 14 kinders in elkeen deur bekwame kinder en jeugsorgwerkers versorg word.

20/02/2026
09/02/2026
Ons jaarlikse Kosmark is hier, in samewerking met Acvv Byekorf Dienssentrum GeorgeHierdie jaar is dit 'n aanlyn mark. VO...
16/10/2025

Ons jaarlikse Kosmark is hier, in samewerking met Acvv Byekorf Dienssentrum George
Hierdie jaar is dit 'n aanlyn mark.
VOLTOOI die vorm en bestel aanlyn:
https://forms.gle/6znFdqPwyNBibBq26

Deel met almal wat jy ken om hierdie fondsinsameling te ondersteun. 🍗🍛 🍔

Die beste van alles jy hoef nie kos te maak vir die hele naweek nie.

PLEADE MAKE YPUR PAYMENT AND JOIN...Its almost time for the *Smith Tabata Attorneys* *Moreson Youth Centre padel tournam...
22/09/2025

PLEADE MAKE YPUR PAYMENT AND JOIN...Its almost time for the *Smith Tabata Attorneys* *Moreson Youth Centre padel tournament* 🏓🏓🏓🏓👭👬👭.
Venue: Garden Route Padel Courts(behind Glenwood school)
Date: Sat 27 Sept 8am -12pm
*Win win win*
We're selling R200 raffle tickets to stand a chance to win a *3 ball on the The Links, Fancourt!!* (incl golf cart)!!

BRING CASH to buy your last minute raffle tickets on the day!
Winner is drawn on 27 Sept at 12pm.

ONLY 24 PLAYER SPOTS AVAILABLE

_Regret no refunds in case of postponement due to inclement weather._

Bring your OWN BAR, play, relax and enjoy a morning with us in aid of a great cause!!
Call Katy 082 452 5881 for more info.

Proof of payment to Katy via WhatsApp or to [email protected]
*Bank details for payment direct to Moreson attached below!
PAYMENT REF:
*Padel SURNAME**

26/07/2025

09 Aug 2025 - George

Celebrating Long Service! Baie geluk aan ons personeel wat al 5,10 en 15 jaar van diens voltooi het by Môreson! Ons is t...
22/07/2025

Celebrating Long Service! Baie geluk aan ons personeel wat al 5,10 en 15 jaar van diens voltooi het by Môreson! Ons is trots op Môreson KJSS se toegewyde en passievolle Personeel Ons waardeer julle! Dankie aan die Bestuur vir julle ondersteuning 😊

🌞 BAIE DANKIE! 🌞Ons wil uit die diepte van ons harte dankie sê aan elke individu en organisasie wat ’n bydrae gemaak het...
30/06/2025

🌞 BAIE DANKIE! 🌞

Ons wil uit die diepte van ons harte dankie sê aan elke individu en organisasie wat ’n bydrae gemaak het tot die vakansie kospakkies vir ons kinders.

Die kinders was kinderlik opgewonde en het elke pakkie as ’n groot geskenk ervaar – vol liefde, sorg en hoop.

’n Woord van waardering aan:
🧡 Individuele donateurs
🧡 Frogfoot
🧡 Garden Route WiFi
🧡 Bergsig Gemeente
🧡 PKF
🧡 Daniet Roux & die selgroep van NGBlanco
🧡 WPC
🧡 Môreson Personeel
🧡 Foodsocks

Ons is geseënd!

17/06/2025
🌟 Vakansietyd is hier! Help ons om ’n kind te voed hierdie Junie 🌟Net so vinnig is dit weer tyd vir ons kinders om vir d...
16/06/2025

🌟 Vakansietyd is hier! Help ons om ’n kind te voed hierdie Junie 🌟

Net so vinnig is dit weer tyd vir ons kinders om vir die middel-van-die-jaar skoolvakansie huis toe te gaan. 💛

Ons wil graag baie dankie sê aan al ons borge wat ons jaar na jaar ondersteun — veral dié wat bottels van Ubuntu skenk vir ons kospakkies. Dít maak dit vir kinders moontlik om gesonde etes by die huis te geniet.

Ons het ook ruim ondersteuning van Food Socks George ontvang — met "sokkies" vol voeding 🧦 — en ons is so dankbaar daarvoor!

In die volgende twee weke werk ons span hard om kospakkies vir +/- 70 kinders voor te berei. 🎒🍲
Ons mikpunt: Ten minste 3 bottels of 3 Foodsocks per kind.

🙏 Hoe jy hierdie Junie-ervaring vir ’n kind kan verbeter:

🥕 Skenk bestanddele
🧴 Maak en skenk ’n bottel
💳 Borg ’n foodsock hier: 👉 https://www.foodsock.co.za/moreson/

Elke klein bydrae maak 'n verskil die vakansie
Dankie dat jy omgee. Dankie dat jy gee. 💕
’nVerskil

Address

18 Charlotte Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum:

Share