02/06/2026
𝐍𝐮𝐰𝐞 𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥𝐡𝐨𝐨𝐟.
Ons verwelkom met groot opgewondenheid ons nuwe skoolhoof, mnr. De K**k.
Mag u leierskap hier by ons ’n pad van groei, inspirasie en samehorigheid bou.
Welkom by die Garsie-familie!