Boshoek advertensie en omgewings info blad

Boshoek advertensie en omgewings info blad Ek't gesien ons klein dorpie het nie n adverteer plat nie ek't besluit om een te stig almal is welkom om evens en enige itsie hier te kom deel!!

04/05/2018

Goeie dag. Ek wil net graag uitvind waar kan ek uncapped wifi in Boshoek kry. Ons bly by die Chaneng afdraai se bordjie en is redelik nuut in Boshoek. En dan wil ek ook graag uitvind of daar enige groepe soos RCCF in Rustenburg is in die Boshoek area waar ons kan aansluit. Dankie byvoorbaat vir enige hulp.

Help asseblief mensies as julle die hondtjie sien om weer by sy tuiste te weer saam sy mensies Dankie geseeende weekie
08/05/2017

Help asseblief mensies as julle die hondtjie sien om weer by sy tuiste te weer saam sy mensies Dankie geseeende weekie

Hedge trimmer te koop R650 by boshoek pawnshop and antiques
28/09/2016

Hedge trimmer te koop R650 by boshoek pawnshop and antiques

15/09/2016
Hi almal vir die wat nog nie weet nie hier het n kerk in boshoek begin vir die wat sukkel om elke keer moet Rustenburg t...
27/05/2016

Hi almal vir die wat nog nie weet nie hier het n kerk in boshoek begin vir die wat sukkel om elke keer moet Rustenburg toe maar dit nie altyd kan bekostig nie julle is baie welkom om sondae hier saam deel te wees van die kerk diens 10uur elke sondag ogend Dankie aan pastoor Anton en Louw wat vir ons die dienste waarneem laaste maar nie die minste dankie Liewe Heer dat U vir ons dit moonlik maak om U naam groot te maak in Boshoek

10/04/2016

Baie welkom aan almal en al ons nuwe mensie op die blad

19/03/2016

weet nie wat aangaan nie maar nou net na 12am die foodzone winkel se alarm hoor af gaan vir 10 15 min en toe dit still

09/02/2016

Hi almal in Boshoek omgewing Welkom op die Facebook bald ek't die blad Spesiaal gestig vir die mensies wat besighede klein of groot het om te adverteer op die blad. Ek weet daar is nognie baie mensies hier nie maar die blad sal groei. Vra ook asb laat julle die blad Share. Alle mensies is welkom om aan te sluit by die blad, dis gratis. Hierdie is ook n info blad en nie net advertensies nie. Hier help ons mekaar waar ons kan en staan saam. Ons mag mekaar waarsku van ongelukke en enige gevaar op die paaie en soms n mooi storie of grappie met mekaar deel geen baklei en vuiltaal word op die blad toegelaat nie baie dankie aan almal wat gaan help om die blad te laat groei en deel gaan wees van ons klein dorpie

Address

R565
Ga-Luka
0301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boshoek advertensie en omgewings info blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share