27/11/2025
ππ MARKDAG KOS & PRET! ππ
Kom honger en gereed vir βn fantastiese dag! Ons vinnige stalletjies bedien al jou gunstelinge β en die Kiddie Area is vol bekostigbare pret vir die kleintjies! ππ€©
π₯ VINNIGE STALLETJIES SPYSKAART
π Burger + Skyfies + Coke Kombinasie β R50
π Bees- of Hoenderburgers β R30
π Slaptjips β R20
π Boereworsrolletjies β R25
π³ Vol Engelse Ontbyt β R50
πͺ TUCKSHOP
Pryse kan verskil β kom geniet iets lekkers!
π KIDDIE AREA
π¦ Slip & Slide β R10 vir die hele dag
π° Springkasteel β R10 vir die hele dag
(Armbande sal voorsien word)
Bring jou familie, bring jou eetlus en geniet βn dag vol heerlike kos, prettige aktiwiteite en βn fantastiese atmosfeer. Sien julle daar! πͺβ¨