VF Plus - Darling

VF Plus - Darling 'n Politieke party verbind tot vryheid en geregtigheid vir Afrikaners en alle minderhede in Suid-Afrika. Saam is ons sterker.

Facebook vriende, ons het asseblief elkeen se hulp nodig. Daar is huidiglik hierdie "scam" wat kort kort verander en oor...
08/01/2025

Facebook vriende, ons het asseblief elkeen se hulp nodig. Daar is huidiglik hierdie "scam" wat kort kort verander en oor en oor geaktiveer en versprei word op. Die oplossing is gekompliseerd en kommunikasie met Facebook ook.
Ons sosiale media span en HK is hiermee besig.
Intussen wil ons vra dat almal wat op Facebook is en van hierdie plasings teëkom asseblief die volgende doen: 🙌🏻
Wanneer u so ń plasing sien, klik op die kolletjies regs bo onmiddelik en rapporteer aan Facebook, elke keer wat u dit sien groot asb 👏🏻.
Dit gaan ń lang proses wees, want hulle bly die samestelling verander.
Versprei asb na u vriende en kontakte om te help. (Ook die foto)
Baie dankie 👏🏻

‼️WHATSAPP, Hi, na 0861 700 700, en word gehelp met onder andere u registrasie vir die 2024-verkiesing.Gebruik dit gerus...
21/09/2023

‼️WHATSAPP, Hi, na 0861 700 700, en word gehelp met onder andere u registrasie vir die 2024-verkiesing.
Gebruik dit gerus, dis baie oulik en baie maklik. Stuur dit vir u vriende en familie aan.
Die VF Plus is daar om u te help, want ons gee om.
⚠️Het u geweet dat u
S L E G S sal kan stem waar u geregistreer is?
📍Sal jy kan stem❓
Link / Skakel: https://wa.me/+27861700700

17/08/2023
Khio chief in the Cochoqua tribe. Granville Carlson
20/06/2023

Khio chief in the Cochoqua tribe. Granville Carlson

Address

2 Acacia Street
Darling
7345

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Darling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus - Darling:

Share