Caret4Witzenberg

Caret4Witzenberg Caret4Witzenberg aims to tell the story of the Witzenberg community in a new way, focusing on the positive energy that makes this community different!

10/01/2026

Celebrating my 10th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

14/09/2023

ALL ROADS LEADS TO CERES. Great weekend of LAUNCHING RECRUITING ENROLLMENT INDUCTION ORIENTATION TRAINING. FRI SAT SUN. NEGCC NATIONAL EXECUTIVE CHAPLAIN BRIG REV Piet Minnaar. COL Marius L Fransman COL Nadeem Hendricks HON Farouk Abrahams HON Vincent Hendricks MAJ Xolile Kiewiets

Please Whatsapp me if you are interested:

Piet Minnaar- 083 301 9353
We need members, officers, parents, volunteers, facilitators.

Full training will be provided.

So many opportunities for our young people.

10/06/2020

Ek wens ek kon..... die lewensverhale van die bekendes en bemindes in die Witzenberg in woord en beeld vertel, en dit in 'n formaat deel wat vir die nageslagte bewaar kon bly. Dit is waar - digitale en elektroniese bewaringsmetodes het 'n belangrike plek in ons onthou ingeneem, maar daar is darem niks so spesiaal as om deur 'n foto-album of 'n jaarblad van 'n familie, of 'n skool te blaai nie. Dit is asof 'n mens die ervaring kan ruik, en proe, en herbeleef asof dit nou gebeur! As u d**k ons moet weer hierdie medium van ons gemeenskapsbelewenisse aan die gang kry, deel asseblief u mening, en dui ook sommer aan hoe u die inisiatief sal ondersteun. Ek is aan't d**ke! Help asseblief om 'n besluit te maak. Baie dankie. Piet Minnaar

28/11/2018

Please watch this space. Caret4Witzenberg+ will be reporting soon on something or someone special!!!!!

24/11/2018

Thank you to all who have responded positively to our publication since its inception. We hope to be serving our people in Witzenberg soon again by showcasing all the people, places, activities, sport, parties, and anything else that make us WITZENBERG. Please contact us if you want to feature here, nationally or internationally. We will take you places.

Caret4Witzenberg aims to tell the story of the Witzenberg community in a new way, focusing on the positive energy that makes this community different!

28/08/2017

We are definitely working on re-lainching Caret in a totally different format. We are looking for regular contributors from various interest groups. Please speak to Raheema at our offices, or respond to this post and we will contact you via Messenger.

08/03/2017

Caret is intending to surface again in Witzenberg, but before we do, we would like to hear what you would prefer.
Caret wil graag weer sy verskyning maak in Witzenberg, maar voordat dit gebeur wil ons graag jou mening hoor!
A. Koerant of Tydskrif
B. Weekliks of Maandeliks
C. Baie foto's of meer inligting
D. Mooi stories of van alles
You will help us if you like, share and/or comment.
Jy sal ons help om 'n besluit te maak deur te like, share en/of comment.

19/07/2016

Baie dankie aan al onjale vriende en ondersteuners wat gereeld op die blad loer om te sien of daar enige beweging is. Caret is nie dood nie. Net die formaat waarin dit voorheen verskyn het het geblyk nie die geskikste formaat te wees nie. Ons is hard besig om te d**k en te beplan om Caret op 'n nuwe manier aan ons lesers te bring. As u enige bydrae, voorstel, gedagte, nuus het, skakel ons gerus of loer in by ons kantoor by die VGK Welsynsentrum in Lyellstraat, Ceres. U mag net dalk op 'n lekker koppie koffie getrakteer word. Groete, en bly glo!

20/05/2016

Caret4Witzenberg in Tabloid format is certainly something of the past. Our readers expected to see the same news and stories as in other tabloids, and we wanted to paint a different picture of our society. We apologize for not meeting your expectations. But we will serve you in other ways. Please do not stop supporting us, and those who want to bring positive change to our communities.

22/04/2016

Ons volgende uitgawe verskyn volgende week om saam te val met die WRFM Skolerugbydag. Groot verrassings wag!

SKOLE  NUUSDie volgende uitgawe van Caret wil graag fokus op die enorme bydrae wat die verskillende skole in die lewe va...
06/04/2016

SKOLE NUUS

Die volgende uitgawe van Caret wil graag fokus op die enorme bydrae wat die verskillende skole in die lewe van ons gemeenskappe maak, vanaf die speelgroepe wat in die sitkamer van ‘n welmenende individu begin is en vandag ‘n volwaardige Vroee Onderrigsentrum is, tot by die Sentrum vir Volwasse Onderrig wat al vir jare leergeleenthede aan volwassenes bied.
Ons wil graag opvoeders, ondersteuningspraktisyns en leerders vir hul uitstaande prestasies loof, en selfs van ons mense wat elders in die wereld hul staanplek gevind het, aan die gemeenskap voorhou . As u dus enige bydrae kan maak - met ‘n storie of ‘n foto of selfs net ‘n kontaknommer, sal ons dit waardeer as u die besonderhede na ons epos-adres, of kontaknommer sal stuur. Epos adres: [email protected]; kontaknommer: 073 539 0368.
Ons wag in spanning!!!!

09/02/2016

Friends, we are struggling to get our paper to you. Please, buy one, collect one, get one, and so support our cause against negative and destructive news!

Address

35 Lyell Street
Ceres
6835

Telephone

0833019353

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caret4Witzenberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share