ICOSA Witzenberg

ICOSA Witzenberg A political organisation based in Ceres, known as ICOSA, Independent Organisation of South Africa.

DIt skud in Witzenberg, DA d**k almal kan omgekoop word, nie hierdie keer nie. Die mense kom eerste. Kom staan met ICOSA...
22/06/2023

DIt skud in Witzenberg, DA d**k almal kan omgekoop word, nie hierdie keer nie. Die mense kom eerste. Kom staan met ICOSA laat ons die dorp om keer en reg keer. Tyd vir NUWE BEGIN. ICOSA AAN BEWIND!

You affect so many people by the meaningful work you are doing, so when we wish you luck we are actually wishing many pe...
20/04/2022

You affect so many people by the meaningful work you are doing, so when we wish you luck we are actually wishing many people an improved life. Thank you for working hard and making a difference, and best wishes to you Doctor and all those lives you touch. Victory belongs to U and to the people.

12/04/2022

Gee ICOSA 'n kans... Dus tyd v 'n Nuwe begin.

The red train is moving... HERE WE COME!!!
11/04/2022

The red train is moving... HERE WE COME!!!

My mense staan ​​voor geslote deure, en vir meer as 30 jaar het die situasie nie beter geword nie. Dit gaan 'n spesiale ...
08/04/2022

My mense staan ​​voor geslote deure, en vir meer as 30 jaar het die situasie nie beter geword nie. Dit gaan 'n spesiale soort eenheid verg om 'n rewolusie teweeg te bring en die gemarginaliseerdes te verenig en dit maak nie saak of jy wit of swart is nie. Mag behoort aan die mense en sulke mag kan slegs by die stemhokkie verkry word. Staan saam met my op 20 April terwyl ons 'n dramatiese verandering in tirannie teweegbring, dit is 'n wrede en onredelike manier hoe net sommige voordeel trek uit die ekonomie, 'n ekonomie wat besig is om te kwyn as gevolg van korrupsie en volslae selfsug. Ek self het ook 'n droom soos Martin Luther King dat vryheid en gelykheid eendag in hierdie geliefde land van ons verwesenlik sal word. Stem vir my op die 20ste April en kom ons raak ontslae van die korruptes wat net daaraan d**k om hulself vet te maak wat die hele tert versadig en ongenadiglik vir ons net die krummels gee.

08/04/2022

Viva ICOSA - The people's choice!

08/04/2022

Mornings leaders of the Party.

Op die 20ste April 2022 neem u ‘n groot stap en 'n belangrike besluit oor die toekoms van ons kinders en ons gemeenskap....
07/04/2022

Op die 20ste April 2022 neem u ‘n groot stap en 'n belangrike besluit oor die toekoms van ons kinders en ons gemeenskap. Wys my waar het u ontwikkeling en radikale verandering gesien, dus dieselfde ou storie jaar in jaar uit.

Dus amper so as of ons glad nie bestaan nie, inteenstelling word daar glad nie na ons geluister nie deur die DA en Good-Koalisie nie en dit veroorsaak net baie frustrasie onder die belastingbetalers wat nie die waarde en dienste kry wat vir hulle geag word nie.

Ons het hiermee ’n geleentheid om in die tussen verkiesing ons storie in Wolseley en Tulbagh te herskryf, met die bou van huise, beter tariewe en sportfasiliteite wat wel lei tot ’n gesonde en veilige dorp.

Stem vir Petrus Heradien in hierdie tussen verkiesing in Wyk 2, kom ons staan saam en bou saam, genoeg is nou genoeg dis tyd vir 'n nuwe begin.

07/04/2022

Address

Ceres
Ceres

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ICOSA Witzenberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share