15/09/2026
Ons het vandag ’n baie insiggewende praatjie oor Alzheimer’s en demensie gehad.
Ons inwoners kon meer leer oor die toestande, wat dit behels en hoe ons mense wat daarmee saamleef, beter kan verstaan en ondersteun.
Baie dankie aan almal wat hulle kennis en tyd met ons gedeel het.
Die Nappy Clinic, Clemens Nappies, WPC en Alzheimer's South Africa , baie dankie vir julle betrokkenheid!