Op die wal - Bloemhof North West

Op die wal - Bloemhof North West Lug reeling in al die chalets met groot balkonne wat 8 meter van rivier af is. Swembad 5meter van ch

06/05/2026
16kg Babers gevang deur Andre
07/04/2026

16kg Babers gevang deur Andre

Mooi Babers kom uit by Po die wal. Chalets beskikbaar vir komende naweek
08/03/2026

Mooi Babers kom uit by Po die wal. Chalets beskikbaar vir komende naweek

Mooi Babers gevang by Op die Wal die naweek
07/03/2026

Mooi Babers gevang by Op die Wal die naweek

23/12/2025

4 bed chalet oop vanaf 23 des weens kansellasie. 2 meter van water af.

02/12/2025

Baie goeie nuus. Bloemhofdam se vlak, het begin sak. Ons is so dankbaar want die Junior SA hengel begin Vrydag🙏🙏

Rustig kuier my gaste en hengel teen die kant 0834154464
29/11/2025

Rustig kuier my gaste en hengel teen die kant 0834154464

Uitlaat nog 1200 kumeks. Effens gestyg. My balon in, die water maar chalets nog droog
28/11/2025

Uitlaat nog 1200 kumeks. Effens gestyg. My balon in, die water maar chalets nog droog

Foto met gaste op dek wys watervlak op 1000 kumeks. 2de foto is uitlaat 2 ure na verhoging na 1200 kumeks
28/11/2025

Foto met gaste op dek wys watervlak op 1000 kumeks. 2de foto is uitlaat 2 ure na verhoging na 1200 kumeks

28/11/2025

Nou net gehoor. Bloemhof uitlaat verhoog tot 1200 kumeks. My onderste 2 chalets gaan net net in die water wees😭.

Address

Op Die Wal
Bloemhof
2660

Telephone

0834154464

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Op die wal - Bloemhof North West posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Op die wal - Bloemhof North West:

Share