Democratic Alliance Free State

Democratic Alliance Free State Welcome to the Official Facebook account of the Democratic Alliance (DA) in the Free State province

08/09/2026

🚧 DA DRING AAN OP AKSIE BY R711-SINKGAT

Die DA Vrystaat het talle klagtes ontvang oor die gevaarlike sinkgat op die R711 tussen Fouriesburg en Clarens.

Na vrae in die Provinsiale Wetgewer en aan die LUR, het die DA ook toesig gaan doen. Die kontrakteur het bevestig dat werk reeds in Junie gestaak het en dat slegs 60% van die projek voltooi is.

Volgens die departement het die werk gestaak nadat die gesondheids- en veiligheidsbeampte bedank het. Die pos is intussen gevul en werk behoort op 7 September te hervat.

Die DA sal die departement verantwoordbaar hou en aanhou druk totdat hierdie gevaarlike probleem behoorlik aangespreek is.

Ons gemeenskappe verdien paaie wat werk. 💙

03/09/2026

"No more excuses!" 📢 The DA is standing up against municipal corruption in the Free State. It’s time for real accountability and basic services for all! 🇿🇦✨

03/09/2026

Empty factories, zero basic services, and rising unemployment. 🏭❌

Our leadership team visited Phuthaditjhaba in QwaQwa to inspect state-owned industrial sites that have been left to rot.

Without water, electricity, or basic municipal care, local entrepreneurs are locked out of opportunities to grow the economy and create jobs.

Where the DA governs, we build an enabling environment for private enterprise and job creation. It's time for change in Maluti-a-Phofung and the Free State.

🗳️ Vote DA on 4 November!

03/09/2026

Is this one of the worst mismanaged municipalities in South Africa? 🤔

We're at Phuthaditjhaba Police Station laying charges against local municipal managers. It’s time to hold them accountable and clean up the Free State! 🗳️

03/09/2026

Only half the stands serviced, millions missing, and R800M+ owed to Eskom... where is the money? 💸🤔

The DA laid criminal charges against the municipal manager in Reitz to fight for real service delivery.

03/09/2026

R111M allocated. Only 1/4 of the job done. R250M owed to Eskom. Where is the money going? 🤔

The DA laid criminal charges in Theunissen to hold local government accountable. Join us on November 4th to take your town back! 🗳️

03/09/2026

🔥 A city of problems doesn't have to remain a city of problems.

Werner Pretorius MPL is engaging young people on one of the biggest questions facing Mangaung:

How do we move from a city defined by crime and dysfunction to a city defined by opportunity?🏙️🚀

The conversation is tackling the tough issues — from fixing municipal finances 💰 to creating jobs 💼, improving services 🚰 and making communities safer 🛡️.

Werner's vision is clear: a Mangaung where government works, the economy grows and young people have a reason to build their future here.💙

02/09/2026

🚨Sinlose slagting van gesteelde vee beklemtoon die noodsaaklikheid om weer na landelike veiligheid te kyk🚨
Uitgereik deur Roy Jankielsohn MPL- DA-woordvoerder oor landbou in die Vrystaatse wetgewer

🔴Die SAPD is onedoeltreffend en nie in staat om op die sinnelose slag van lammers weens 'n gebrek aan hulpbronne te reageer nie.
🔴Boere is teikens van misdaad weens tekortkominge by die polisie.
🔴Die DA glo daarin om polisiëringsfunksies te desentraliseer.

Die diefstal van 45 skape en die sinnelose slag van 20 lammers op Steynsrus lê die bedreigings bloot wat ons landelike gemeenskappe, veral ons boere en plaaswerkers in die Vrystaat, in die gesig staar. Die lammers is na bewering geslag omdat hulle nie by die ooie kon by hou nie.

Die SAPD se veediefstaleenhede is onedoeltreffend weens die afstand vanaf misdaadtonele en 'n gebrek aan ondersteuning, soos voertuie en personeel. Verder beskik plaaslike SAPD-stasies oor onvoldoende hulpbronne wat personeel en voertuie betref, en kan hulle gevolglik nie betyds op misdaadverslae reageer of die nodige sigbare polisiëringspatrollies uitvoer nie.

Boere en plaaswerkers bly kwesbaar vir misdade en misdadigers wat polisiëringstekortkominge tot hul voordeel gebruik. Boere word gedwing om die prys vir toenemende landelike misdaad te betaal deur groter verliese as gevolg van misdaad, maar ook deur self vir hul veiligheid te sorg deur middel van bykomende sekuriteitsmaatreëls op hul eiendom, soos kameras en alarmstelsels, private sekuriteit en plaaspatrollies.

Die DA glo in die desentralisering van polisiëringsfunksies, die gebruik van staatsondersteunde tegnologie soos hommeltuie en kameras, die ondersteuning van die plaaslike SAPD met hulpbronne, verbeterde misdaadintelligensie en landelike veiligheidseenhede wat spoedig kan reageer. Hierdie maatreëls is deel van die DA se beleid oor landelike veiligheid – die enigste in sy soort op politiekeparty vlak – wat geïmplementeer sal word wanneer die DA aan bewind kom.

Ons boere en hul werknemers is provinsiale bates wat beskerm en gekoester moet word. Die DA sal voortgaan om ons boere te ondersteun en te veg vir 'n Vrystaat waar landbou kan floreer, inwoners veilig voel en dorpe vir almal werk.

01/09/2026
29/08/2026

Address

7 Barnes Street, Arboretum
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Democratic Alliance Free State posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Democratic Alliance Free State:

Shortcuts

Share