Oranje Preprimer

Oranje Preprimer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oranje Preprimer, Public School, Bloemfontein.

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! 💐
17/06/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! 💐

💤🌟 Ons dogtertjies het Vrydag, 5 Junie Pajamadag geniet!Met hul gunsteling teddies 🧸, snoesige pajamas, lekker springmie...
09/06/2026

💤🌟 Ons dogtertjies het Vrydag, 5 Junie Pajamadag geniet!
Met hul gunsteling teddies 🧸, snoesige pajamas, lekker springmielies 🍿 en warm sjokolade ☕ was dit ’n dag vol pret, warmte en glimlagte. 💕

“Reach for a Dream” se Pantoffeldag!✨Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons het altesaam 119 plakkers gekoop! Baie dan...
29/05/2026

“Reach for a Dream” se Pantoffeldag!✨
Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons het altesaam 119 plakkers gekoop! Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie spesiale dag moontlik te maak. 💛🩷🧡

Ons het 'n huisie van koekies gemaak,met "gom" van versiersuiker vasgeplak.Ons het gebak en lekker gebrou...ons koekiehu...
28/05/2026

Ons het 'n huisie van koekies gemaak,
met "gom" van versiersuiker vasgeplak.

Ons het gebak en lekker gebrou...
ons koekiehuis was sommer gou opgekou! 🏡🧑‍🍳

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! ✨
24/05/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! ✨

Baie geluk aan Chloe du Rand in die Apieklas wat Vrydag se kermis se lootjieprys gewen het! 🐵🎁Ons hoop jy geniet jou pra...
20/05/2026

Baie geluk aan Chloe du Rand in die Apieklas wat Vrydag se kermis se lootjieprys gewen het! 🐵🎁

Ons hoop jy geniet jou pragtige prys baie! 🐥🐥🐥🐥

🎉 Wat ’n GROOT sukses was Oranje Preprimêr se Eendjiefees! 🐥🧡Baie dankie aan elke mamma, pappa en ondersteuner wat gehel...
20/05/2026

🎉 Wat ’n GROOT sukses was Oranje Preprimêr se Eendjiefees! 🐥🧡

Baie dankie aan elke mamma, pappa en ondersteuner wat gehelp het om van die dag iets besonders te maak. Julle bydraes, hulp en entoesiasme het die kermis ’n reuse sukses gemaak!

Ons harte loop oor van dankbaarheid. 💛

14/05/2026

Hemelvaart⛅️❤️

Oom Leonard kom gesels met ons oor Hemelvaart wat ons vandag vier.Hy vertel van Jesus wat Hemel toe is, maar ook in ons ...
14/05/2026

Oom Leonard kom gesels met ons oor Hemelvaart wat ons vandag vier.
Hy vertel van Jesus wat Hemel toe is, maar ook in ons hartjies. Hy het ook vir ons Sy Heilige Gees gestuur wat binne ons bly.⛅️❤️

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27514484149

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oranje Preprimer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oranje Preprimer:

Share

Category