Pellissier Gekombineerde Skool

Pellissier Gekombineerde Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pellissier Gekombineerde Skool, Public School, Viljoenstraat 1, Bethulie.

12/09/2026
πŸ“šβœ¨ REJA BUKA READING FESTIVAL – A GREAT ACHIEVEMENT! βœ¨πŸ“šWe are incredibly proud of our learners, Priscilla Snyman and Ova...
10/09/2026

πŸ“šβœ¨ REJA BUKA READING FESTIVAL – A GREAT ACHIEVEMENT! βœ¨πŸ“š

We are incredibly proud of our learners, Priscilla Snyman and Ovayo Pongolo, who participated in the Reja Buka Reading Festival.

Both girls performed exceptionally well and qualified for the District Level. πŸŽ‰πŸ‘

We are especially proud to announce that Ovayo Pongolo has qualified for the Provincial Level! πŸ†πŸŒŸ

Ovayo will proudly represent our school at the Provincial Level on 12 October 2026.

Congratulations, Priscilla and Ovayo! 🎊 Your hard work, courage and dedication have made us proud. We wish Ovayo all the very best as she takes on the provincial stage. Go Ovayo! We believe in you! πŸ’ͺπŸ“–πŸ†

πŸ“Œ Dit vind mΓ΄re (10 September) plaas.
09/09/2026

πŸ“Œ Dit vind mΓ΄re (10 September) plaas.

πŸ“Œ Iets oulik vir die hele gesin! Kom geniet hierdie avontuur saam met ons. 🎩 πŸͺ„ ✨
04/09/2026

πŸ“Œ Iets oulik vir die hele gesin!

Kom geniet hierdie avontuur saam met ons.

🎩 πŸͺ„ ✨

πŸ“Œ kom neem deel aan die pret!πŸ’° Leerders kan reeds by hul registeronderwyser betaal.
03/09/2026

πŸ“Œ kom neem deel aan die pret!

πŸ’° Leerders kan reeds by hul registeronderwyser betaal.

Dis weer sulke tyd! πŸ’° πŸ‘ πŸŽ‰ πŸ“Œ Elke leerder kan R30 by sy/haar registeronderwyser inbetaal om in aanraking te kom vir die l...
01/09/2026

Dis weer sulke tyd! πŸ’° πŸ‘ πŸŽ‰

πŸ“Œ Elke leerder kan R30 by sy/haar registeronderwyser inbetaal om in aanraking te kom vir die lootjie wat getrek gaan word.

πŸ“Œ Lootjiewenner wen β€˜n skaap! πŸ‘

πŸ“Œ Die klas wat die vinnigste hul klaslys voltooi met hul R30’e, sal β€˜n beloning kry. (Sowel as daardie klas se opvoeder.)

πŸ“Œ Die kompetisie is aan! 😎

Mnr Pheiffer se eerste verjaarsdag as β€˜n Pellie! Weereens baie geluk mnr, ons hoop u dag was lekker en dat u spesiaal en...
28/08/2026

Mnr Pheiffer se eerste verjaarsdag as β€˜n Pellie!
Weereens baie geluk mnr, ons hoop u dag was lekker en dat u spesiaal en geliefd voel.

πŸ’™ 🧑

Die leerders het op Maandag 24 Augustus by Trompsburg PrimΓͺre skool aan die kunswedstryd deelgeneem en baie goed gevaar....
26/08/2026

Die leerders het op Maandag 24 Augustus by Trompsburg PrimΓͺre skool aan die kunswedstryd deelgeneem en baie goed gevaar. Baie geluk!!

Graad 1- Aneline Molefi A++
Graad 2- Luwela Ndabankulu A++
Graad 3- Naveen Booi A
Graad 4- Edwin Marwanqana
A+
Graad 5- Petronella Paint A+
Graad 6- Quelin Ruiters A+
Graad 7- Karel Andreas A+
SO- Jeffano Jacobs A+

Baie geluk aan ons voordragwenners wat op 11 Augustus aan ons kultuurdag deelgeneem het. Julle talent en harde werk het ...
26/08/2026

Baie geluk aan ons voordragwenners wat op 11 Augustus aan ons kultuurdag deelgeneem het. Julle talent en harde werk het behoorlik gewys.

26/08/2026

Address

Viljoenstraat 1
Bethulie

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pellissier Gekombineerde Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Pellissier Gekombineerde Skool:

Shortcuts

Share

Category