07/10/2018
Dis die laaste kwartaal en indien jou kind sukkel met enige van die vaardighede sal dit n fantasties idee wees om hom in te skryf vir die program of die leerklasse wat aangebied word!
Moenie te lank wag nie, spasie is beperk!
Kontak vir Nadine: 0823397498