09/09/2026
๐๐๐ก๐ง๐๐ฅ๐ก๐๐ฆ๐๐ข๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐ง๐ง๐๐ฅ๐๐๐๐๐๐ฆ๐๐๐๐
Gister het ons saam met die res van die wรชreld Internasionale Geletterdheidsdag gevier. ๐
By die Ories glo ons dat elke boek โn nuwe wรชreld oopmaak. Ons leerders het die geleentheid geniet om โn boek nader te trek, saam te lees en sommer net weer die lekker van lees te ontdek. โญ
Want โn liefde vir lees wat vandag gekweek word, kan โn kind vir โn leeftyd bybly. โค๏ธ๐