Laerskool Aggeneys Primary School

Laerskool Aggeneys Primary School Laerskool Aggeneys is 'n dubbel-medium skool in Aggeneys, Noord-Kaap. Hier leer en groei ons saam.

Baie geluk aan ons leerders wat aan die SASCE-KOORKOMPETISIE deelgeneem het in Kimberley. Ons is trots op julle! Dankie ...
08/06/2026

Baie geluk aan ons leerders wat aan die SASCE-KOORKOMPETISIE deelgeneem het in Kimberley. Ons is trots op julle! Dankie Juf. Isaacs (koorleier) en Juf. Botes dat julle ons leerders vergesel het🌟🌟💐💐

Our dedicated netball coaches attended a coaching clinic in Springbok, where they learned new techniques to coach our le...
08/06/2026

Our dedicated netball coaches attended a coaching clinic in Springbok, where they learned new techniques to coach our learners. They are looking forward to the new season to implement these new techniques 🏐🏐🎉🎉🔥🔥

We would like to thank Aggeneys Solar Farm for their generous donation of various curriculum resources, including text b...
08/06/2026

We would like to thank Aggeneys Solar Farm for their generous donation of various curriculum resources, including text books. It is much appreciated and will be utilised properly.🙏🙏🎉🎉

Baie sterkte aan ons Intermediêre-fase koor wat vandag in Kimberley gaan deelneem aan die provinsiale SASCE-KOORKOMPETIS...
28/05/2026

Baie sterkte aan ons Intermediêre-fase koor wat vandag in Kimberley gaan deelneem aan die provinsiale SASCE-KOORKOMPETISIE. 🌟🌟🔥🔥

Baie geluk aan ons Intermediêre koor wat gister(04-05-26) aan die SASCE-koorkompetisie deelgeneem het, onder leiding van...
05/05/2026

Baie geluk aan ons Intermediêre koor wat gister(04-05-26) aan die SASCE-koorkompetisie deelgeneem het, onder leiding van Juf. Melissah Isaacs. Dit was die eerste keer in n lang tyd waar ons ñ Intermediêre koor ingeskryf het en ons sien uit om te sien wat die toekoms inhou vir hierdie talentvolle leerders!🔥🔥🌟🌟💐💐

Baie geluk aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat hulle staal gewys het by die onlangse Wildeklawer toernooi te Kimberle...
05/05/2026

Baie geluk aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat hulle staal gewys het by die onlangse Wildeklawer toernooi te Kimberley.
Ons seuns het DERDE geëindig en ons meisies het 3 van hul 7 wedstryde gewen. 🔥🔥🔥🏐🏈
Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir reisgenade en beskerming teenoor ons kinders en dankie aan die afrigters wie ons leerders gelei en vergesel het. 🙏🙏🏈🏐

Baie geluk aan ons Grondslagfase-koor wat gister(04-05-26) EERSTE PLEK behaal het by die jaarlikse SASCE-koorkompetisie ...
05/05/2026

Baie geluk aan ons Grondslagfase-koor wat gister(04-05-26) EERSTE PLEK behaal het by die jaarlikse SASCE-koorkompetisie in Springbok onder die kategorie "Early Childhood". Die jongspan het die titel beklink met die liedjie " Mbal Obomvu". Baie geluk aan Juf. Lydia Coetzee en haar span🔥🔥💐💐💐🌟🌟

Baie geluk aan Kaylin Swartbooi, wat opgeneem is in die Namakwaland 0/12-netbalspan🔥🔥 Sy neem môre deel aan die Noord-Ka...
26/04/2026

Baie geluk aan Kaylin Swartbooi, wat opgeneem is in die Namakwaland 0/12-netbalspan🔥🔥 Sy neem môre deel aan die Noord-Kaap proewe te Upington. Alle Sterkte Kaylin🏐🏐💪💪🔥🔥

Alle sterkte aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat oppad is Kimberley toe vir die Wildeklawer toernooi, wat môre begin🔥...
26/04/2026

Alle sterkte aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat oppad is Kimberley toe vir die Wildeklawer toernooi, wat môre begin🔥🔥🙏🙏 Aggies bo!!🔥🔥

Uitslae van Woensdag se wedstryde teen St. Cyprians:0/9: LSA wen 35-0 0/13: LSA wen 54-14Baie geluk aan ons spanne en ba...
24/04/2026

Uitslae van Woensdag se wedstryde teen St. Cyprians:
0/9: LSA wen 35-0
0/13: LSA wen 54-14

Baie geluk aan ons spanne en baie dankie aan St. Cyprians vir 'n dag vol rugbygees en respek.
Sterkte vir die res van die seisoen🔥🔥

Address

Deelkraal Street
Aggeneys
8893

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Aggeneys Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Aggeneys Primary School:

Share

Category