SA Gemeente Theydon Bois

SA Gemeente Theydon Bois Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur. Ons hou Huiskerk elke Sondag aanlyn tydens covid.

Hoop om gou weer te kan saam kuier by ons Eredienste. (Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur in die Theydon Bois Village Hall, Theydon Bois, CM16 7ER.)

02/09/2026

dK Pop-Up | | Terug na die plek | Ds Thomas Dreyer
Soms probeer ons God se wil uitwerk soos ’n Sudoku: ons ontleed elke moontlikheid, soek al die leidrade en hoop dat die antwoord uiteindelik duidelik sal word. Maar dikwels lei al ons ontleding nie tot helderheid nie, maar tot geestelike verlamming. Miskien het jy nie nóg ’n antwoord nodig nie. Miskien moet jy net vir ’n oomblik van plek en tempo verander: Change of place + change of pace = change of perspective. In hierdie oordenking word jy genooi om terug te gaan na die plek waar God jou ontmoet, verander of ’n tweede kans gegee het. Want soms moet jy teruggaan na die plek waar jy laas geweet het hoekom.

Address

Theydon Bois Village Hall, Coppice Row
Epping
CM167ER

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Theydon Bois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share