SA Gemeente Theydon Bois

SA Gemeente Theydon Bois Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur. Ons hou Huiskerk elke Sondag aanlyn tydens covid.

Hoop om gou weer te kan saam kuier by ons Eredienste. (Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur in die Theydon Bois Village Hall, Theydon Bois, CM16 7ER.)

15/06/2026

dK | Moedhou Maandag | Gaan in vrede | Ds Natasha Loftus

12/06/2026

dK | Vrede Vrydag | Nuut Sien | Ds Andre Harmzen

11/06/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ Ruck & Roll: Sokkie, Potjie & Rugby Fees! πŸ‰πŸ’ƒ

Kom kuier saam met ons vir ’n lekker Suid-Afrikaanse gemeenskapsdag vol rugby, potjie, sokkie, kos, familie en gees!

πŸ“… Saterdag, 20 Junie 2026
⏰ 13:00 – 23:00
πŸ‰ Kick-off: 14:00
πŸ“ Theydon Bois Village Hall, CM16 7ER

🎟️ Kaartjies sluit toegang + keuse v ete in:
🍲 Potjiekos
🌭 Boerewors roll
πŸ₯— Vegetariese opsie

Daar sal ook ekstra kos en verversings beskikbaar wees om op die dag te koop.

πŸ’· Volwass : Β£18 | Kids : Β£10 | Familie : Β£50 max

Bring jou familie, nooi jou vriende, trek jou groen en goud aan, en kom kyk saam Springboks vs Barbarians op die groot skerm β€” daarna sluit ons die dag af met ’n lekker sokkie! πŸ’ƒπŸ•Ί

πŸ‘‰ Bespreek jou plek hier:
https://sagemeente.wufoo.com/forms/z1chmx7b073fgpu/

Ons sien baie uit om julle daar te sien β€” kom bring jou gees! πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨

11/06/2026
11/06/2026

dK | Deel dit Donderdag | Die Tuinier versorg | Ds. Rue Hopley

09/06/2026

die Kerk | Doen Dit Dinsdag | Jy stap nie alleen nie | Ds Marike de la Rey

08/06/2026

dK | Moedhou Maandag | Wagtyd is Bidtyd | Ds Natasha Loftus

Address

Theydon Bois Village Hall, Coppice Row
Epping
CM167ER

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Theydon Bois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share