Otjozondjou oos

Otjozondjou oos We are a family farm. We come from a long line of generation farmers

14/05/2024
14/05/2024
Dinge kom mooi aan kar sticker vir n slag en werkers hemde kom ook aan net naame op sit
30/04/2024

Dinge kom mooi aan kar sticker vir n slag en werkers hemde kom ook aan net naame op sit

30/10/2022
Perde teel mooi aan. Kallers kom mooi aan
30/10/2021

Perde teel mooi aan. Kallers kom mooi aan

16/01/2021

Reend tyd plent tyd hoopenlik bly die beeste die keer uit

Aug 2020. Alles lyk maar nog woes maar ons restoereer die ou huis so stuk stuk en die kampe begin nou weer soos kampe ly...
04/09/2020

Aug 2020. Alles lyk maar nog woes maar ons restoereer die ou huis so stuk stuk en die kampe begin nou weer soos kampe lyk droogte het ons nie te sleg gevang nie maar ja ons skop voort

Weer n bietjie op die plaas gewees hier is n update stadig maar seker begin die plaas weer optel.
04/09/2020

Weer n bietjie op die plaas gewees hier is n update stadig maar seker begin die plaas weer optel.

Kalahari workshop.
26/05/2020

Kalahari workshop.

So vorder die perde maar nie net hulle nie maar skaape begin weer optel en ons beeste ook.
25/05/2020

So vorder die perde maar nie net hulle nie maar skaape begin weer optel en ons beeste ook.

So renovate ons die ou huis
25/05/2020

So renovate ons die ou huis

Endereço

Summerdown
Namibe

Telefone

0812439513

Website

Notificações

Seja o primeiro a receber as novidades e deixe-nos enviar-lhe um email quando Otjozondjou oos publica notícias e promoções. O seu endereço de email não será utilizado para qualquer outro propósito, e pode cancelar a subscrição a qualquer momento.

Compartilhar