Boslelie & BosBlixm

Boslelie & BosBlixm Hier is ‘n diens vir 'n reeks bederfies ,geskenke & liefde om JOU as man/vrou & seun/jong dame te Geskenkie-diens

Want liefde broei in die winter!Ons maak reg vir koue voete en warm liefde vir winter wat sy kop so wil wil uitsteek!!Nu...
12/03/2023

Want liefde broei in die winter!

Ons maak reg vir koue voete en warm liefde vir winter wat sy kop so wil wil uitsteek!!

Nuwe Boslelie skoot-kombersies SLEGS R120 elk
160 cm x 95 cm

❤️❤️❤️

Kontak my gerus 0712529787

Snoesige gejeukelde diertjies te koopR320.00Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!Beperkte voorraad!!🤎💜💙🧡💚
09/02/2023

Snoesige gejeukelde diertjies te koop
R320.00

Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!
Beperkte voorraad!!
🤎💜💙🧡💚

Snoesige gejeukelde slaap-maaitjie te koop! R250. 00Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!Beperkte voorraad! 💜💙💚
09/02/2023

Snoesige gejeukelde slaap-maaitjie te koop!
R250. 00

Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!
Beperkte voorraad!
💜💙💚

Snoesige gejeukelde hasies te koopR260. 00Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!💜💙💚
09/02/2023

Snoesige gejeukelde hasies te koop
R260. 00

Van ons Bosbaba aan jou kosbare baba!
💜💙💚

Parmantige Leer dasse slegs R120. 00Beperkte voorraad!🤎🤎🤎
09/02/2023

Parmantige Leer dasse slegs R120. 00
Beperkte voorraad!

🤎🤎🤎

Heerlike Boslelie Badsoute te koop R55. 00🌿🌿🌿
09/02/2023

Heerlike Boslelie Badsoute te koop R55. 00

🌿🌿🌿

Oh YES! Shoes make it all better!Be brave!Be powerful!Walk with confidence!       071252 9787
27/10/2022

Oh YES! Shoes make it all better!

Be brave!
Be powerful!
Walk with confidence!









071252 9787

Early Christmas shopping or a just because you deserve it gift!Does it matter?Spoil yourself, because you deserve it! 😉 ...
27/10/2022

Early Christmas shopping or a just because you deserve it gift!
Does it matter?
Spoil yourself, because you deserve it! 😉








071252 9787

Christmas shopping anyone? 🌲😍      071252 9787
27/10/2022

Christmas shopping anyone? 🌲😍







071252 9787

16/11/2021

Boslelie Vriendin & BosBlixm Vriend...

Is jy 1 van die mense wat glad nie daarvan hou om geskenke te soek , te koop of in winkels rond te dwaal vir die regte geskenk en dan op die ou einde van die dag met n boks sjokolade opeindig ??? 🤷‍♀️

DAN HET EK GOEIE NUUS VIR JOU !!!! 💁‍♀️🖤

Ons hoof doel is om vrede en tyd in jou te deponeer en daarom het ons juis hierdie geskenkie diens begin !

So hier is die goeie nuus .... Jy sit terug en ek doen AL die werk en jy vat die krediet vir die beste geskenk ooit !!! 😎🤩

HOE WERK DIT ?
Ons het kieslyste uiteengesit om die proses van die geskenkie-soektog bietjie vinniger te maak en om vas te stel watter tipe persoon ons hiermee te doen het ELKE GESKENKIE IS UNIEK EN WORD SPESIAAL GESOEK EN GEKOOP VIR DIE GEKOSE PERSOON ! 🖤💛
1. Wanneer jy navraag doen sal jy so n kieslys invul vir die gelukkige man / vrou vir wie die spesiale geskenk is
2. Jy sal hierop vir my voorkere, afkere, allergieë ( indien enige ) en ook JOU BUDGET vir die geskenkie gee tesame met ń datum vir wanneer geskenk benodig word .
3Jy kry die perfekte geskenk SONDER om jou vrede of geduld te toets !

Jou Kersfees, Verjaarsdae , Ooievaarstees, Kombuistees & selfs omgee-geskenkies het soveel makliker geraak ! 😉

Whatsapp my vandag op 071 252 9787 om jou kieslys te kry & te ontspan ! 🌿🌾

ń Dag vol Boslelie/BosBlixm vrede vir elkeen van julle !!! 💥💛

Address

Vaalpark
Vaalpark
1948

Telephone

+27712529787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boslelie & BosBlixm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Boslelie & BosBlixm:

Share

Category