19/03/2025
Goeie More eCentre gemeenskap
Neem ASB kennis van die volgende
Skooltoelatings vir 2026 is nou oop for Gr.R, Gr. 1 & Gr.8
Wanneer U aansoek kom doen bring asb saam die volgende dokumente:
-Gesertifiseerde ID kopie van ouer (Indien getroud, bring beide)
-Bewys van Address
-Indien leerder na GrR of Gr.1 ingeskryf word bring inentings sertifikaat saam
-Laaste raport (2024)
Sien uit om U te ontvang en Help!