Vlytige vingers biblioteek

Vlytige vingers biblioteek vlytige vingers biblioteek het begin in 2014,ons was vier huisvroue wat dit begin het om ons kinders van die strate af te hou.

ons is afhanklike van boeke wat mense nie meer gebruik nie

31/08/2018

Dankie vir al die likes.ons voel sommer boekerig

29/08/2018

Hi almal.ons gan nog aan.elke tree vorentoe help.so kom lees

23/07/2018

Wil u uitnooi om i boek te kom lees .

04/07/2018

Thank you very much

27/06/2018

Goeie naand en baie dankie vir al die likes,ek wil ook terseldertyd u vra as u dalk boeke het wat u nie meer gebruik nie sal ons dit by u oorneem.ons het i klein biblioteek wat graag ons kinders wil help om van die strate af te bly.en ook te help om te lees.

18/06/2018

Vlytige vingers biblioteek wil ons mense uitnooi om te kom lees.lutzville-wes kokerboomstraat 1736

15/06/2018

Dankie vir die belangstelling.ek waardeer dit.as iemand boeke het vir ons sal ek dit waardeer.

30/05/2018

Dankie vir almal se likes ek waardeer dit.

26/05/2018

Baie dankie elkeen wat like.

24/05/2018

Baie dankie almal vir die likes

Boeke bring kinders weer na die werklikheid
24/05/2018

Boeke bring kinders weer na die werklikheid

22/05/2018

Hi almal ek sal graag dat u die blad like

Address

Kokerboomstr, Lutzville-wes
Roodepoort
1736

Telephone

+27613788212

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlytige vingers biblioteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category