VF Plus - Umhlathuze

VF Plus - Umhlathuze Meer as ’n politieke party. Met ’n nuwe visie vir ’n suksesvolle SA, verbind tot beter dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party.

With a bold new vision for a successful SA, committed to service delivery and accountability.

30/05/2026
29/05/2026
29/05/2026
29/05/2026

PUBLIC NOTICE: RICHARDS BAY WATER PIPE REPAIRS

Burst water pipe repairs at Richards Bay cemetery are currently underway the team is exposing the pipe and also organising material.
Affected areas: Alton, Arboretum, Aquadene, Birdswood, Mandlazini, Mzingazi, Richards Bay CBD, Meerensee, Nseleni and surrounding areas. Estimated completion time is 10 hours. We apologize for inconvenience caused.

28/05/2026
Die werk stop nie wanneer die son ondergaan nie.Ons verwelkom ons nuwe potensiële kandidaat-raadslid wat vandag die ampt...
27/05/2026

Die werk stop nie wanneer die son ondergaan nie.

Ons verwelkom ons nuwe potensiële kandidaat-raadslid wat vandag die amptelike inligtingsborde opgelaai het om in die dorp op te rig. Ons is gefokus op 'n duidelike visie en tasbare verandering vir al ons inwoners.

Dit is tyd vir nuwe energie en opregte dienslewering. Saam vorentoe!

SeToekoms

22/05/2026

Die VF Plus soek antwoorde nadat dit aan die lig gekom het dat 'n senior lid van die direktoraat vir die ondersoek van prioriteitsmisdaad (Valke), van ’n

Address

Richards Bay
3900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Umhlathuze posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus - Umhlathuze:

Share