Suiwer digkuns yt Leonie Gall Se pen oor die liefde, Lewe en Sommer oor alles.
04/02/2025
Pella- digter stel eerste digbundel vry
02/02/2025
02/02/2025
Eerste boek bekendstelling was 'n reuse sukses te Pella op 28 September 2024.
26/01/2025
Leonie Gall op radio nfm 13 September 2024🎙️📻
24/01/2025
Leonie Gall is gebore in ‘n klein plekkie genaamd Pella in die Noordkaap.
Sy is die 2de oudste van 4 kinders. Sy het haar laerskool loopbaan in Pella begin en in Springbok (Matjieskloof) haar hoerskool loopbaan voltooi.
“Ek is in die 70’s gebore en dit was baie moeilik om kop bo water te hou”. Vertel Leonie.
Haar passie vir skryf het al op laerskool begin en sy was mal oor lees. Leonie is baie saggeaard dog streng.
Sy bly nou in Pella met haar vier kinders en is glad nie spuit dat sy begin skryf het en haar droom waar wil maak nie.
Sy is baie lief vir gedigte en sy glo agter elke gedig is ‘n ware lewensverhaal.
Be the first to know and let us send you an email when Leonie Gall- Gedigte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.