24/06/2026
KOBRA OP HARTENBOS β οΈπ BOEKENHOUT STRAAT ! β οΈ Ons was vandag die foto gestuur oor Ε kobra wat mense in boekenhout straat gesien het , hy is oor na die bure toe en ons kon hom nie gevind kry nie , so mense in Hartenbosheuwels , wees maar op die uitkyk en as julle hom waar , HOU ASB DOP TOTDAT ONS DAAR ARRIVEER ! β οΈβ οΈ