Kannaland Youth Town Council

Kannaland Youth Town Council Kannaland Youth Town Council - Enabling the Leaders of Tomorrow to make a difference TODAY!

Baie Geluk aan elkeen! Mag die kennis en deursettingvermoe jou rig vir jou pad voorentoe!
22/01/2023

Baie Geluk aan elkeen! Mag die kennis en deursettingvermoe jou rig vir jou pad voorentoe!

Opleiding is van ons belangrikste en maklikste maniere om die jeug n beter toekoms te gee. Ons hoef nie almal Dokters of...
10/01/2023

Opleiding is van ons belangrikste en maklikste maniere om die jeug n beter toekoms te gee.

Ons hoef nie almal Dokters of Engineers te word nie - begin klein en werk na iets groter!

Gedurende die opleiding verg dit opofferings - maar aan die einde is dit die moeitewerd!

Doen aansoek vir n NSFAS 2023 beurs - en maak jou drome waar!



Hoërskool Ladismith Ladismith Sekondêre Skool Hoërskool Calitzdorp Van Wyksdorp Community Notice Board ZOAR DEVELOPMENT FORUM Van Wyksdorp Tourism Ladismith Tourism Zoar Tourism Calitzdorp Tourism

09/01/2023

Goeie dag Ladismith, Calitzdorp, Zoar en VanWyksdorp -

Ons is hard aan die werk om alles reg te kry om van volgende Maandag, 16 Januarie 2023, te begin nominasies vir lede aanvaar.

Hou ons blad dop vir meer inligting deur die loop van die week.

Ons is geweldig opgewonde, om saam n verskil vir ons Jeug en in ons dorpe te maak.

Kannaland is ons huis, en ons moet self n verskil maak!



Van Wyksdorp Community Notice Board Van Wyksdorp Tourism Ladismith Sekondêre Skool Hoërskool Ladismith Wesgro Die Calitzdorpers Hoërskool Calitzdorp ZOAR DEVELOPMENT FORUM Zoar Tourism Garden Route District Municipality Kannaland Dorpe Kannaland Munisipaliteit

Happy New Year to all! May the new year only bring peace and properity!We are very excited about what 2023 holds for us ...
01/01/2023

Happy New Year to all! May the new year only bring peace and properity!

We are very excited about what 2023 holds for us and for our communities!

28/12/2022

Dit is waarlik n riem onder die hart om die positiewe reaksie op ons organisie en plan vir 2023 te sien!

Dankie - Saam maak ons n verskil!

Hou ons blad dop vir meer inligting oor hoe die nominasie en verkiesings proses gaan werk!

Van Wyksdorp Tourism Zoar Tourism Die Calitzdorpers Hoërskool Ladismith Ladismith Sekondêre Skool Hoërskool Calitzdorp

Wesgro Garden Route District Municipality

25/12/2022
22/12/2022

Council will consist of 10 members, with the following breakdown:

1. 3 members from Ladismith and Surrounds
2. 2 members from Zoar
3. 2 members from Van Wyksdorp
4. 3 members from Calitzdorp

The Project will be registered as a NGO, with it own systems, and bank accounts etc.



Calitzdorp Hoërskool Hoërskool Ladismith Ladismith Sekondêre Skool Zoar Van Wyksdorp Community Notice Board Van Wyksdorp Tourism Zoar E.K. Primêr

- Tag asb alle ander skole en jeug organisasies in die post en comments. Ons wil graag verteenwoordigers he van die hele

Councillors will receive a monthly stipend towards Airtime and travel costs.

Bou More se Leiers, Vandag!
22/12/2022

Bou More se Leiers, Vandag!

22/12/2022

BM Skills Development Pty Ltd. - Please join us in Developing the Youth of !

22/12/2022

What is youth development?

The Youth Development Programme builds on the strengths of young people by developing their skills. This includes providing them with leadership training, mentoring, and helping them to transition through the challenges and problems they may experience in their daily lives.

22/12/2022

Let asb - Ons het geen Politieke affiliasie nie, en sal ook geen politieke inmengery duld of toelaat nie.

Die doel is om die jeug betrokke te laat voel in die ontwikkeling van hulle dorp, en die verbetering van die ekonomie tot hul voordeel.

Bou more se leiers vandag - die jeug is ons toekoms!

22/12/2022

Our website and constitution as well as our purpose will be available shortly!

Address

Queen Street
Ladismith
6655

Opening Hours

08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kannaland Youth Town Council posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Kannaland Youth Town Council:

Share