VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City Updates about service delivery in Mogale City

Ons kan Γ± daadwerklike verkil maak 4 November 2026.Maak seker u is geregisteer om VF Plus te stem en ons rade,stede,dorp...
17/06/2026

Ons kan Γ± daadwerklike verkil maak 4 November 2026.

Maak seker u is geregisteer om VF Plus te stem en ons rade,stede,dorpe en munisipaliteite te laat werk vir u en u gesin.

πŸ€πŸ»πŸ€πŸ»πŸ€πŸ»πŸ€πŸ»πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’š

14/06/2026

Mag ek Γ± paar feite uitklaar voor die registrasie naweek......

En die foefie kan nie meer gebruik word.

Met die 2026 Munisipale Verkiesing wat voorlΓͺ, het elke inwoner die reg en die keuse om verteenwoordig te word in die munisipaliteit en wyk waar hy of sy woon.

Om nie saam met 'n wyksraadslid of spesifieke party te stem nie, beteken nie dat u stem of mening geΓ―gnoreer of "gedelete" mag word nie.
Die bangmaak- en boelietaktieke van sommige raadslede in Mogale City kan en sal nie langer aanvaar word nie.
Hoekom?
Omdat geen wyk aan slegs een party behoort nie.
Elke inwoner het die reg om gehoor te word.

Nou, meer as ooit, is dit belangrik dat kiesers hul stemreg uitoefen en die party ondersteun waarmee hulle identifiseer en wat hul belange die beste verteenwoordig.

Ons proporsionele verteenwoordigingstelsel is een van die beste in die wΓͺreld en verseker dat elke stem tel. Die VF Plus glo dat u stem 'n belangrike stem is in Mogale City en in u wyk.

Die argument dat kiesers bloot agter die grootste party moet inskuif, hou nie water nie. U stem behoort nie onder die sambreel van "die grootste party" te verdwyn nie.

Ons hoor u stem en staan saam met u.
Elke inwoner – en elke stem – behoort 'n sΓͺ te hΓͺ oor die toekoms van die gemeenskap waarin hulle woon.
Stem Vryheidsfront Plus op 4 November 2026.
By die VF Plus word u stem nie bloot saamgebondel nie – dit word gehoor.

Vryheidsfront Plus – Mogale City Koukus

VF Plus Amy Steyn - Mogale City
Tjaart Steenkamp VF+
VF Plus - Gauteng
VF Plus - Mogale Plaaslike Munisipaliteit
Monette Gouws

πŸ’šπŸ’šWesrand Streek-Raad Vergadering 🀝🏻🀝🏻Ons is hier om te dien en die verval omkeer.Met ons strukture in plek en die groen...
13/06/2026

πŸ’šπŸ’šWesrand Streek-Raad Vergadering 🀝🏻🀝🏻

Ons is hier om te dien en die verval omkeer.

Met ons strukture in plek en die groen golf wat groei kan ons 4 November 2026 Γ± nuwe begin vir Krugersdorp bewerkstelig en vir ons kinders Γ± groen toekoms skep πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

Another week of assisting residents and businesses in Mogale City πŸ€πŸ»πŸ’šπŸ’ͺWhile some parties make noise and attack the  Vryh...
12/06/2026

Another week of assisting residents and businesses in Mogale City πŸ€πŸ»πŸ’šπŸ’ͺ

While some parties make noise and attack the Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus ,we will keep our heads down and keep serving the community that elected us to represent them in our beautiful town.

You know you are doing something right if the attention is on you and not the current political situation.

But......we will stand together and make sure Mogale City is saved and rescued on the 4th of November 2026.

Register to Vote FF Plus and make Krugersdorp the town it can be πŸ’šπŸ’šπŸ—³πŸ—³πŸ’ͺπŸ’ͺ🀝🏻🀝🏻

πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³FF PLUS It's Our Time πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’š

Have a safe and peaceful weekend

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

VF Plus Amy Steyn - Mogale City

Tjaart Steenkamp VF+

VF Plus - Gauteng

VF Plus - Mogale Plaaslike Munisipaliteit

Na vandag se swak berig en poging om tweespalt in die VF Plus te probeer bewerkstelig vanaf Rapport,verstaan ek hoekom d...
07/06/2026

Na vandag se swak berig en poging om tweespalt in die VF Plus te probeer bewerkstelig vanaf Rapport,verstaan ek hoekom die eens gesogte Sondag koerant so weg gekwyn het.

Onakurate berigte en politieke teikens en doelwitte wat gebruik word om die afrikaner te verdeel.

Gee min tot geen aandag aan die strooi wat geskryf is nie.. ASB

Die Leier is Dr Corne Mulder ,ñ man met visie en n̈ man wat elke keer ingeroep word om die "grootmens" in die gespreke en onderhandelinge te wees....die man wat koelkop en elke situasie kan hanteer en met meriete.
Dit is die persoon wat SA benodig!!!

Dr Pieter Groenewald is die persoon wat die VF Plus laat styg het na hoogtes nog nooit gesien in die party nie,en met rede!!!!
Vandag is Dr Groenewald die beste minister in die kabinet,hy word geteiken omdat hy sy werk doen en puik doen,Minister nie net die VF Plus nie maar die hele land is trots op u en u werk!!!!

Die Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus is nie net n̈ "One Trick Pony" nie maar ñ party wat die NET kan voorentoe neem!!!

Trots op die VF Plus!!!!

4 November 2026 is die belangrike dag in baie mense se toekoms...Stem reg Stem VF Plus πŸ’š

Goeie NaandEk wil net baie graag vanaand ons diepste dankbaarheid gee aan Martin en die MilitΓ©re Veterane wat oor die 70...
06/06/2026

Goeie Naand

Ek wil net baie graag vanaand ons diepste dankbaarheid gee aan Martin en die MilitΓ©re Veterane wat oor die 700kg aartappels geskenk het aan oms gister om uit te deel aan minder bevooregte gemeenskappe in Krugersdorp.

Die mense was so bly en dit help soveel gesinne in Krugersdorp, so vat ons hande en maak ons mense se lewens net so bietjie makliker.

Dankie Martin en die MilitΓ©re Veterane,julle staan altyd by en help.

Die Vryheidsfront Plus Mogale City-koukus was trots en dankbaar om deel te wees van die puik uitreikπŸ‘Š

Mooi en GeseΓ«nde Aand
πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ˜΄πŸ˜΄πŸ˜΄πŸ˜΄

03/06/2026

JUST IN:

Six suspects arrested in Krugersdorp, West Rand by Gauteng police and private security.

Suspects are involved in truck & hijacking’s around Gauteng.

Two vehicles, blue lights & signal jammers have been seized.

31/05/2026

Van die stigting van die
Republiek op 31 Mei 1961
tot vandag vier ons
65 jaar van geskiedenis,
uitdagings, prestasies en
volharding. Mag ons die
toekoms met moed,
verantwoordelikheid en
hoop tegemoetgaan.

Waarom word dit stil gehou ?

Herdenk dit met trots...dit is ons tyd !

27/05/2026

Die golf groei net meer, en gesoute politieke ontleders herken die Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus se puik werk en die harde werk wat voorlΓͺ vir ons party wat meer en meer lede gaan hΓͺ en die verantwoordlikheid en vertroue van ons inwoners gaan moet voortdra.

Dit doen ons met graagte en met die nedergheid wat dit verdien πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³

VF Plus Amy Steyn - Mogale City
Tjaart Steenkamp VF+
VF Plus - Mogale Plaaslike Munisipaliteit
VF Plus - Gauteng

Address

Krugersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus Lourens Gouws - Mogale City posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus Lourens Gouws - Mogale City:

Share