06/09/2026
𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!
Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie vir jou passie, jou harde werk en die verskil wat jy elke dag maak in ons leerders se lewens.
Mag jou nuwe jaar gevul wees met sukses, geluk en hope mooi oomblikke!