hoe_nou_gemaak

hoe_nou_gemaak 'n Avontuur in die natuur in Afrikaans vanuit my tuin asook vanuit pragtige plekke in SA

  Dankie aan al die Pappas wat n hoeksteen in ons lewens is πŸ™πŸ’πŸ™
18/06/2023

Dankie aan al die Pappas wat n hoeksteen in ons lewens is πŸ™πŸ’πŸ™

"Hierdie oomblikwaar ek breekwaar ek in dieskaduwee van wieek eens was leefwil ek altyd onthouwil ek merk as die dagwaar...
18/06/2023

"Hierdie oomblik
waar ek breek
waar ek in die
skaduwee van wie
ek eens was leef
wil ek altyd onthou
wil ek merk as die dag
waar ek weer begin
werk het aan myself"
~ Kaalwoorde / AnΓ© KotzΓ©

Ek het uiteindelik saadjies geplant - dit bietjie laat in die seisoen gelos maar ek glo dat daar n goeie opbrengs sal we...
18/06/2023

Ek het uiteindelik saadjies geplant - dit bietjie laat in die seisoen gelos maar ek glo dat daar n goeie opbrengs sal wees πŸ€Έβ€β™€οΈ

Die melkbottel het ek opgesny en gebruik om as n bakkie en toe ook as naam plaatjies te dien 🌱

Ek het klapperhaar as grond gebruik πŸŒ±πŸ€Έβ€β™€οΈπŸŒ±

Winter 'REFLEKSIE'  πŸ‚
18/06/2023

Winter 'REFLEKSIE' πŸ‚

GELUKKIGE VADERSDAG AAN AL ONS PAPPAS β™‚οΈπŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§πŸ¦Έβœ¨ Julle is n hoeksteen in ons lewens πŸ™πŸ•―οΈπŸ™
18/06/2023

GELUKKIGE VADERSDAG AAN AL ONS PAPPAS β™‚οΈπŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§πŸ¦Έβœ¨ Julle is n hoeksteen in ons lewens πŸ™πŸ•―οΈπŸ™

"Die jaar word ryp in goue akkerblare,in wingerd wat verbruin, en witter lugwat daglank van die nuwe wind en klareson de...
18/06/2023

"Die jaar word ryp in goue akkerblare,
in wingerd wat verbruin, en witter lug
wat daglank van die nuwe wind en klare
son deurspoel word; elke blom word vrug,
tot selfs die traagstes; en die eerste blare val
so stilweg in die rook-vaal bos en laan,
dat die takke van die laan populiere al
teen elke ligte mΓ΄re witter staan.
O Heer, laat hierdie dae heilig word:
laat alles val wat pronk en sierraad was
of enkel jeug, en vΓ©r was van die pyn;
laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort
my waan, tot al die hoogheid eindelik vas
en nakend uit my teerder jeug verskyn."

~ Vroegherfs / NP van Wyk Louw

'n Salige skemertyd soos wat Herfs ons in die Winter inneem πŸ‚πŸ
23/05/2023

'n Salige skemertyd soos wat Herfs ons in die Winter inneem πŸ‚πŸ

Hierdie "Venstertjies" lyk tog fraai, voor die venstertjies van my ma-hul se huis 😜
23/05/2023

Hierdie "Venstertjies" lyk tog fraai, voor die venstertjies van my ma-hul se huis 😜

Clivia sade reg om geplant the word πŸ’ƒ
23/05/2023

Clivia sade reg om geplant the word πŸ’ƒ

"Die jaar word ryp in goue akkerblare..." - NP van Wyk Louw
23/05/2023

"Die jaar word ryp in goue akkerblare..." - NP van Wyk Louw

Sakke vol klippies en grond ... Dis lekker om n seuntjie - mamma te wees! Altyd n avontuur!
16/05/2023

Sakke vol klippies en grond ... Dis lekker om n seuntjie - mamma te wees! Altyd n avontuur!

Kosmos... 'n opvallend-mooi manier waarmee die natuur herfs aankondig 🌼
16/05/2023

Kosmos... 'n opvallend-mooi manier waarmee die natuur herfs aankondig 🌼

Address

Johannesburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when hoe_nou_gemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share