In-die-tuin

In-die-tuin Hier kan mense van ons omgewing boeke uitneem, kuier in die tuin, 'n koffietjie drink, geskenkies koo

13/03/2023
Geluk aan Antoinette du Bruyn met haar verjaarsdag.
18/02/2023

Geluk aan Antoinette du Bruyn met haar verjaarsdag.

Vandag is "Lees 'n boek dag"Hier in ons gemeenskap is ons bevoorreg om ons eie biblioteek te hê. In-die-tuin Biblioteek ...
06/09/2022

Vandag is "Lees 'n boek dag"
Hier in ons gemeenskap is ons bevoorreg om ons eie biblioteek te hê.
In-die-tuin Biblioteek is elke Woensdag van 10h00 tot15h30 oop.
Kom neem gerus 'n boek uit en lees dit.

Kontak my by 0832747284
01/09/2022

Kontak my by 0832747284

31/08/2022

Die Vroue Fees by die Vivo Vroue Fees @ Vivo Boerebemarkingsdag gaan so lekker wees. Kyk net die program. Dit gaan soos ń klein Aardklop hier in die Bosveld wees. Moet dit nie mis nie. Besprekings kan aanlyn gedoen word of kontak my vir hulp.

09/08/2022

Vir al ons DAMES - ons hou Vivo se eerste VROUE FEES tydens die Vivo Boerebemarkingsdag - los jou man om te kuier en kom kuier en klets en "craft" op jou eie!

Loer solank na wat ons alles beplan!

- Skilderklas deur Maria van House Of Maria
- Eenvrouvertoning deur Marike van Heerden WoordvirWoord (skrywer van "Daar is sand in my are")
- Kunsvlyt klasse deur Papilio Art & Crafts
- Kook-en-kerrieklas deur Sanet Meyer van VLU Alldays & Kathleen Nolene Breytenbach van In-die-tuin

Kaartjie verkope begin VRYDAG 12 AUG via Quicket.

Vivo Boerebemarkingsdag 2022

Address

In-die-tuin/Geluksfontein Net Buite Dendron Op Die Pad Na Vvio
Dendron

Telephone

+27832747284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In-die-tuin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to In-die-tuin:

Share

Category