Cullinan FPA / BBV

Cullinan FPA / BBV Cullinan BBV is n groep vrywilligers van die gemeenskap wat brande in die Cullinan omgewing help bestry.

Cullinan FPA is a group of volunteers from the community who helps with fighting fires in the Cullinan area.

Ons het gister n brand  by Somabula Natuur Reservaat in Echo sektor gehadBrand het ontstaan agv weerlig πŸ”₯⚑️πŸ”₯Baie Dankie ...
15/09/2025

Ons het gister n brand by Somabula Natuur Reservaat in Echo sektor gehad

Brand het ontstaan agv weerlig πŸ”₯⚑️πŸ”₯

Baie Dankie aan elkeen wat uitgegaan het en gaan help het πŸ’ͺ🏻 πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

We had a fire at Somabula Nature Reserve Echo sector yesterday

The fire started due to lightning. πŸ”₯⚑️πŸ”₯

A big thank you to everyone who went out and helped πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

06/09/2025

Ons het gistet n brand in Zonderwater Juliet sektor gehad Baie Dankie aan elk een wat daar gaan help het πŸ”₯ πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»We had a fire at Zonderwater Juliet sector A big thank you to everyone who went out to assist πŸ”₯ πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»

Ons het Donderdag n brand in elandshoek Echo sektor gehad waar ons ongelukkig n huis verloor het 😒D**k mens besef net we...
31/08/2025

Ons het Donderdag n brand in elandshoek Echo sektor gehad waar ons ongelukkig n huis verloor het 😒

D**k mens besef net weer hoe vinnig dit kan gebeur 😒

Baie Dankie aan elk een wat daar gaan probeer help het en hulle tyd afgestaan het

Dit word wardeer πŸ”₯

πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»

We had a fire on Thursday in the Elandshoek Echo sector where we unfortunately lost a house 😒

Makes you realize again just how quickly it can happen 😒

A big thank you to everyone who went out to try and help and gave their time πŸ”₯

It is truly appreciated πŸ”₯

πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»

Dit het Saterdag in Lourie weg Juliete sektor gebrand Die manne en vroue was tot laat toe besig om daar te help Baie Dan...
26/08/2025

Dit het Saterdag in Lourie weg Juliete sektor gebrand

Die manne en vroue was tot laat toe besig om daar te help

Baie Dankie aan elk een wat van oral in Cullinan hulle tyd afgestaan het om te kom help het πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»

Welldone julle πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

πŸ”₯πŸ’ͺπŸ»πŸ‘πŸ»πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»

Die brandseisoen is weer Hier πŸ”₯Laas week Donderdag en Vrydag het Byenespoort Oscar sektor 1950 Ha in 2 dae verloor πŸ”₯Baie...
26/08/2025

Die brandseisoen is weer Hier πŸ”₯

Laas week Donderdag en Vrydag het Byenespoort Oscar sektor 1950 Ha in 2 dae verloor πŸ”₯

Baie Dankie aan almal wat daar gehelp het en by gestaan het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»

Ook groot dankbaarheid vir premier myn se brandspan , ons aangrensende FPA Roodeplaat , AndrΓ© van Heerden en die manne van Cullinan Tango sektor wat kom help het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ’ͺ🏻

Baie Dankie ook aan almal wat vir die mense Petrol en drink goed gebring het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ‘πŸ»πŸ”₯

Daar was gister n brand naby Horseback Africa Romeo sektor Baie Dankie aan al die manne en vroue wat daar gehelp πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Die ...
05/11/2024

Daar was gister n brand naby Horseback Africa Romeo sektor

Baie Dankie aan al die manne en vroue wat daar gehelp πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Die brand gevaar is bitter hoog vandag en die gras is nog bitter droog ASB geen oop vure nie πŸ”₯

Oscar Sektor het Vrydag en Saterdag n Groot brand gehad wat op ons grens plaas met Roodeplaat begin het πŸ”₯ brand het onts...
24/10/2024

Oscar Sektor het Vrydag en Saterdag n Groot brand gehad wat op ons grens plaas met Roodeplaat begin het πŸ”₯ brand het ontstaan agv n krag kabel πŸ”₯ πŸ˜”πŸ”₯

Baie Dankie aan elke liewe persoon wat deel was en bereid was om Hulle tyd op te offer en te kom helpπŸ”₯ of dit nou was om vuur te baklei, water aan te dra of net te help met komunikasie dit word opreg Wardeer πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Baie Dankie ook aan AndrΓ© van Heerden en sy mense van Tango Sektor, cullinan Petra Myn se Brandspan asook Roodeplaat FPA julle opoffering en hulp word opreg Wardeer πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Hierdie is net n paar foto’s wat ons self geneem het en kon kry as daar nog mense is met foto’s PM my asb πŸ”₯

Brand 2/10/2024 Tussen Cullinan/Rayton aan die Zonkolol/Sonop kant van die pad!Groot dankbaarheid vir almal wat daar geh...
05/10/2024

Brand 2/10/2024

Tussen Cullinan/Rayton aan die Zonkolol/Sonop kant van die pad!

Groot dankbaarheid vir almal wat daar gehelp het πŸ”₯πŸ™πŸΌπŸ”₯πŸ’ͺπŸ»πŸ™πŸΌ

Baie Dankie oom Albert Bester vir die foto’s πŸ”₯πŸ“ΈπŸ”₯πŸ“ΈπŸ”₯

Brand 30/09/2024Tango Sektor Boekenhoutskloof Ons manne van Tango het Maandag n Groot brand baklei in Boekenhoudskloof a...
05/10/2024

Brand 30/09/2024

Tango Sektor Boekenhoutskloof

Ons manne van Tango het Maandag n Groot brand baklei in Boekenhoudskloof area πŸ”₯πŸ’ͺ🏻😒πŸ”₯

N Groot dank aan almal wat by gestaan het en gaan help het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ™πŸΌπŸ”₯as ook die ander sektore se vrywilligers wat van ver af gekom het dit word opreg wardeer πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ™πŸΌπŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Brand op cullinan Oscar Sektor en Roodeplaat grens 27/09/2024-28/09/2024 Baie Dankie aan elke een wat kom help het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯o...
05/10/2024

Brand op cullinan Oscar Sektor en Roodeplaat grens 27/09/2024-28/09/2024

Baie Dankie aan elke een wat kom help het πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯of dit nou was met brand veg, koel drank/water aandra , kommunikasie dit word opreg Wardeer

In Die brand is daar ongelukkig 2 huise in Roodplaat verloor en 1 in Cullinan Oscar Sektor 😒 ons harte gaan uit na elkeen wat in die brand geraak is 😒πŸ”₯😒

Spesiale dank aan Brandweer vir julle vinnige optrede en Roodeplaat FPA πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Brand 15/09/2024 -16/09/2024Tango Sektor Baie Dankie aan elkeen wat tot laat en vroeg oggend daar gaan help het πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ™πŸΌπŸ’ͺ🏻πŸ”₯
05/10/2024

Brand 15/09/2024 -16/09/2024

Tango Sektor

Baie Dankie aan elkeen wat tot laat en vroeg oggend daar gaan help het πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ™πŸΌπŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Brand 30/08/2024 Echo Sektor reg oorkant Edendale Skool Baie dankie aan al die vrywilligers wat daar gaan help het πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻...
05/10/2024

Brand 30/08/2024

Echo Sektor reg oorkant Edendale Skool

Baie dankie aan al die vrywilligers wat daar gaan help het πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻πŸ”₯πŸ’ͺ🏻

Address

Cullinan

Telephone

+27782945287

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cullinan FPA / BBV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share